Desembermaand is vakansiemaand. Dis ook die tyd vir geskenke uitdeel en ontvang.

Hier by Brave Heart Huis het ons uit verskeie oorde geskenke en pakkies ontvang.

Ons is dankbaar vir elkeen wat hulle harte en beursies oopgemaak het om die kindertjies en personeel te bederf met klere, eetgoed en speelgoed.